Verklein

Haai shamepies
Hoe lyk it nou?
Jou ou hartjie
Diep in n knou?
Gevoelenkies nie
Hiervoor gebou?
Hou op met jou verkleinenkies
Jou dom f*kken ou!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top